Etiket: beskrywing

  • Onverwoordbaar

    Dankie dat ek U kan liefhê
    Dankie dat U elke dag by my is
    Dankie dat U verstaan meer as wat ek ooit kon
    Dankie dat U voorwaar die Lewe self is
    (meer…)