Soveel kere wat mense terughou
Soveel kere wat mense My nie beter wil leer ken
Als oor wat die wêreld
En mense oor My kwytraak
Etiket: beste+god
-
Onvergelykbaar
Weet julle al dat Ek die Antwoord is
Vra Abba-God
Weet julle dat daar niemand
Beter as Ek is