Wat fluister Pappa
In jou hart
Boetie, sussie ek wil vra
Luister jy daarna?
Etiket: beste+pappa
-
Een in Jesus
Ons God is so groot
Lieflik en mooi in al Sy weë
Skoon en rein
Daar is net niemand soos Hy -
Hemelse drukkie
Soveel mense wat sê hulle glo
God is lief vir my
Tog doen hulle nie
Dit bly woorde vir jare, net soos vir my