My genade is genoeg
Vir julle sê Abba-Vader
Ek wil hê julle moet dit weet
Ek wil hê julle moet dit glo
Etiket: blindheid
-
Vind se Tyd
-
Klatergoud
Hoor julle liewe wêreld
Hoe die Koning der konings
Met julle harte praat?
Hy lag en gesels -
Tydlose boodskap
Liewe kinders moenie luister na als
Wat die vyand julle voorhou nie
Dis leuens sê Hy
Het julle geweet Hy is die Vader daarvan?
(meer…)