Alle eer aan U
Lieflike God
Hoe sal ons ooit
Genoeg dankie kan sê
Etiket: dankie+God
-
Liefde-bloeisels
My oog is op julle
Sê Abba-Vader
Ek weet van julle
Ek sal julle nooit-ooit laat gaan
My oog is op julle
Sê Abba-Vader
Ek weet van julle
Ek sal julle nooit-ooit laat gaan