Pappa U is lewe
U is soveel hoop
Om U naby te hê
Daddy daar is vir my net niks soos dit
Etiket: dieper+meer
-
Nuwe Seisoen
Vra na meer liefste kinders
Vra asseblief na meer
Daar is soveel meer
Soveel meer wat Ek julle wil leer -
Harte wat wil
Ons Koning is so mooi
Hy het die mooiste hart ooit
Hoe bid ek julle kon dit sien
Ook julle kon dit vind -
Oorgawe van die Hart
So baie dinge
Waaragter mense skuil
Waaragter mense wegkruip
Omdat hulle My nie beter wil leer ken -
Flenters van Liefde
Jesus se liefde
Breek my hart
In klein flenter stukkies
Geen voorgee net totale oorgee



