Bring My al die hartseer
In jou hart
Kom kyk asseblief
Wat Ek daarmee kan maak
Etiket: gebrokenheid
-
‘n Seer hart?
-
Reis terug na die Tuin
Ek wens ek wou meer ja sê
Vir dit in God se hart
Ek wens ek was nie partykeer bang
Om uit te vind wat daarbinne lê -
Hoop in gebrokenheid
Ek wil My arms
Om jou hou
Jou styf in My liefde
Toevou -
Pleister wat hou
Kom gee vir My
Jou hart en lewe
Sê Vader-God
Kyk wat Ek daarmee kan maak