Ek is die kraantjie van jou hart
SĂȘ Abba
Die kraantjie
Wat moet aanhou loop
Etiket: geloof+steel
-
Kraantjie
-
God is groter
Soms kom daar twyfel
In die mensehart
Of daar nog ‘n God is
As soveel slegte goed dan gebeur
Soms kom daar twyfel
In die mensehart
Of daar nog ‘n God is
As soveel slegte goed dan gebeur