Daddy by U
Voel ek veilig
So geborge
Daddy ek wil net dankie sê
Etiket: geloof+vertroue
-
Herstelde hoop
Genade-groot
Het ons kom haal
Toe ons nog vêr van Jesus was het Hy gesê
Ek soek hulle, elkeen -
Getrouheid word beloon
Die Ewige Ek Is
Dit is ons Pappa se Naam
Die Een wat was
Is en altyd sal wees -
Raad vir ‘n swaar hart
Dit bly my hart verstom
Die mooiheid van wie U is
Dankie Abba, dankie
Dat U opreg omgee
