Ek is altyd besig
Om mense terug te bring
Na My sê Abba
Altyd, heeltyd
Etiket: gemaak+vir+meer
-
Bly glo
-
Geroep vir meer!
Ons is gemaak
Vir soveel meer
Hoe wens en bid ek
Meer mense het dit geglo -
Groot-Droom
Ons is nie gemaak
Om net doelloos rond te swerwe
Nee ons is gemaak met ‘n doel
Ons is gemaak met ‘n rede