Die begin, einde
En alles tussenin
Dit is wie en wat Ek
Vir elkeen van My kinders wil wees
Etiket: genade+onbeskryflik+groot
-
God in elke asemteug
-
Allerbeste
Genade onbeskryflik groot
Het ons God aan my bewys
Die dag toe Hy my nader nooi
Die dag toe Hy my nog ‘n kans gee -
Oorgawe van die Hart
So baie dinge
Waaragter mense skuil
Waaragter mense wegkruip
Omdat hulle My nie beter wil leer ken