Die lewensliedjie in my hart
Wil een naam besing
Jesus
My Koning, my Rots, my Alles
Etiket: genesing+herstel
-
Pleister wat hou
Kom gee vir My
Jou hart en lewe
Sê Vader-God
Kyk wat Ek daarmee kan maak -
Hoop vir Suid-Afrika
Ek weet julle is bang sê die Heer
Liewe kind Ek weet en Ek sien
Julle woon in ‘n land gevul met baie vrees
Hoe graag wil hy jou in sy greep vashou
(meer…)
