U is die Groot Koning
En ons sê dankie daarvoor
Dankie Abba-Vader dat U almagtig is
Dat daar niks is wat U nie kan doen
Etiket: glo+geloof
-
Groot God
-
Altyd Naby
Lig jou oë op na die berge
Vra jouself
Liewe wêreld
Waar kom my hulp vandaan? -
Begin ‘n bietjie
Laat toe dat jou hart My vind
Laat toe liewe wêreld dat jou hart vir My ja sê
Dis al te lank sê Abba
Dis al te lank dat julle My bly wegwys