Ek het jou vergeef
Om vir My te leef
Asseblief liewe kind dis al wat jy hoef te doen
Nou en al jou dae
Etiket: God+diepte+rykdom
-
Kom tog nader aan My
-
Harte wat wil
Ons Koning is so mooi
Hy het die mooiste hart ooit
Hoe bid ek julle kon dit sien
Ook julle kon dit vind