Wie is die een
Wat ons in die donkerste nag kan bly vertrou?
Kind van God ek wonder
Weet jy wie dit is?
Etiket: God+is+naby
-
Sagte harte
God se genade
Is so sag
Dit nooi ons altyd nader
Ek wonder of mense dit nog sien -
Hoop op die ashoop
Weet julle kinders
Vra Abba-God
Dat Ek so graag wil hĂȘ
Julle moet in My hart kom woon
