Halleluja sal die engele
Altyd voor ons Abba se troon bly sing
Net omdat Hy so waardig is
Omdat wie Hy is dit oor en oor verdien
Etiket: God+is+waardig
-
Nooit-Niemand-Opgee
-
Koning van my Hart
Glorie tot die Koning
Glorie aan U Naam
Dit is die loflied
Wat my hart hier diep binne sing