Loof die Koning!

Vader
U is kosbaar verby
Daar is net geen woorde
Om U almag en glorie te beskryf

My hart wil sing
Van die blydskap
Diep binne-in
Wie het dit daar gesit?

Die Koning van die Heelal
Hy is die Een wie my hart besing
Glorie tot die Koning!
Glorie tot die Een wat alles gemaak het

Die Een wat alles besit
Die Een hier diep binne in my hart
U aangesig wil ek altyd loof en prys o Heer
U almag besing

Dis wat my vreugde gee
Dis wat my vrede bring
U Naam
o Heer

Loof die Koning daarbo
Loof die Koning daarbo
Almal saam!
Ja Amen!!!

ANKER VAN HOOP | INTIMITEIT MET GOD

Hallo daar! 👋

Wil jy graag ‘n gids met 10 sleutels wat jou gaan help om te blom in verhouding met God ontvang? Sluit dan vandag aan by ons E-pos Lys. Ons beloof e-posse wat jou inspireer en toerus!

Ons stuur nie rommelpos nie! Jy kan
enige tyd jou subskripsie kanselleer.

VOLG ONS VIR MEER

INSPIRERENDE BLOGS EN GROEI SAAM MET GOD

Ons stuur nie rommelpos nie, jy kan jou subskripsie enige tyd kanselleer.

Comments

  1. Babsie Avatar
    Babsie

    Amen
    Sent via my BlackBerry from Vodacom – let your email find you!

Maak ‘n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui