Die wat wag op My
Nuwe krag sal hulle kry
Krag wat hulle sal deurdra
Krag wat nuwe hoop aan hulle gee
Etiket: vreugde+blydskap
-
Hemelse brood
-
‘n Tikkie hemel
Soveel vreugde
Het in my hart ingetrek
Die dag toe ek vir die
Koning van alle konings ja sê -
Beter as Beeldskoon
Loof Hom
Wat waardig is
Loof Hom
Wat ewig is -
Lewende Water
Ek is die Fontein van Lewende Water
Sê Abba-God
Almal wat na My toe kom
Sal nooit weer dors kry -
Liefste Kind
Liefste kind
Gee My asseblief jou hart
Gee My asseblief jou lewe
Dit is wat ons Vader vra -
Pad van Geloof
Lewe en Lag
Liefde en Blydskap
Dit is wat julle
In My en My weë sal vind -
Die vreugde in my
U besit my hart
U is die Een
Wat daarbinne
Woon -
Groot Vreugde
Soveel vrede en rustigheid
Het U in my hart gebring
Abba Vader hoe sê ek dankie
Ek hoop U weet dis U wie Ek bemin