Die vreugde in my

U besit my hart
U is die Een
Wat daarbinne
Woon

Dankie liefste Heer
Vir wat U kom doen het
In my
Ek gee U alleen al die eer

U is
My Rots
My Lewe
My Anker

In diepste plekke, in nood
Was U nog altyd daar
Nooit het U my verlaat
U sê dan ook Ek sal nie ooit

Dankie Pappa-God
Vir wat U kom doen het
Vir my
Ek gee U al die lof en eer

Die vreugde, vrede en blydskap in my hart
Bring ek vir U o Heer
Ek wil hê U moet weet
U is die rede daarvoor.

ANKER VAN HOOP | INTIMITEIT MET GOD

Hallo daar! 👋

Wil jy graag 'n gids met 10 sleutels wat jou gaan help om te blom in verhouding met God ontvang? Sluit dan vandag aan by ons E-pos Lys. Ons beloof e-posse wat jou inspireer en toerus!

Ons stuur nie rommelpos nie! Jy kan
enige tyd jou subskripsie kanselleer.

VOLG ONS VIR MEER

INSPIRERENDE BLOGS EN GROEI SAAM MET GOD

Ons stuur nie rommelpos nie, jy kan jou subskripsie enige tyd kanselleer.

0 thoughts on “Die vreugde in my”

Leave a comment