Vader U maak my hart so bly
So bly Abba Vader
Daar is tye wat my hart net wil oorloop
Van U genade en liefde vir my
Etiket: lof+eer
-
Vra van my hart
-
Dankie-sê-geskenkie
Geen niemand
Is daar ooit soos U
En ons wil net
Dankie sê -
Goed, groot & genoeg
My hart loop oor van
Dankbaarheid teenoor U Abba-God
U genade is so groot
U liefde is als wat ons nodig het -
Singende Hart
My hart
Wil altyd sing
Lof en eer wil ek
Aan die Koning der konings bring -
Hartsbeminde
Hy is die Een
Wie my hart
Bemin
En liefhet -
Diepe Oorgee
Ek lê my hart
Neer voor die Here
Ek vra Hom
Om rerig in te kom -
Die vreugde in my
U besit my hart
U is die Een
Wat daarbinne
Woon