Geen niemand
Is daar ooit soos U
En ons wil net
Dankie sê
Dankie Abba Vader
Dat U so groot
En wonderlik is
Ons wil meer van U hê
Meer van U
Meer van U
In ons elkedagse lewe
In ons elke dag
Vader ons gee so om vir U
En ons waardeer
Elke stukkie van die genade
Wat U daagliks uitdeel
Vader dankie dat U so goed is
Onvergelykbaar
In al U weë
En wysheid
Vader dankie, dankie, dankie
Wil ons harte bly sing
Aan U altyd nog meer
Lof en eer bring
Dankie vir wie U is
Dankie
Dankie
Dankie dat ons in U kan glo
Amen.
Maak ‘n opvolg-bydrae