Daddy by U
Voel ek veilig
So geborge
Daddy ek wil net dankie sê
Kategorie: Lofprysing
-
Halleluja’s
Die halleluja’s in die hemel
Is net so mooi
Hulle sing oor my Pappa
Want Hy is beeldskoon -
Engele in verwondering
Halleluja
Sal die engele
Vir altyd sing
God bly groot! -
Halleluja Koning
Groot
Groot
Groot is my God
Ek kan dit skaars glo -
Ons prys U
Halleluja Amen
Sal my hart bly sing
Halleluja Amen
God is groot en dit sal altyd so wees -
Soetste Naam
Soetste Naam
Wat op my lippe lê
Jesus Christus
Die Naam van my Heer en Vriend -
Liedjies van liefde
Genade-groot
Het my kom haal
Nooit wou dit moed opgee
Of sê ek-probeer-nie-weer -
Moeite werd se vra
Weet julle wie is die Een
Vir wie my hart bly sing
Loflied na loflied na loflied
Hy is die Enigste Een

