Glorie Halleluja
Sing die engele voor ons Abba se troon
U is so heilig
U is so mooi ons Grote Koning
Kategorie: Lofprysing
-
Pure Plesier
-
Vra van my hart
Vader U maak my hart so bly
So bly Abba Vader
Daar is tye wat my hart net wil oorloop
Van U genade en liefde vir my -
Dankie-sê-geskenkie
Geen niemand
Is daar ooit soos U
En ons wil net
Dankie sê -
Rustige Harte
U genade is so groot
Dankie Koning Jesus daarvoor
Alle lof en eer wil ons bly bring
Vir die Een wat in die hemel woon -
Goed, groot & genoeg
My hart loop oor van
Dankbaarheid teenoor U Abba-God
U genade is so groot
U liefde is als wat ons nodig het -
Ewige Mooi Een
U vul my hart
Met vreugde ongehoord
Ek is so bly
Ek het U na binne genooi -
‘n Wonderlike dors
Ek kan net nie genoeg van U kry
My hart wil aanhou sing
Meer Vader-God
Gee my asseblief meer! -
Sing, spring en dans!
Die lofliedere
In my hart
Hulle sing en dans
Hulle is baie bly -
Liedjie van my hart
Soveel vrede, vreugde
En blydskap in my hart
Want ek het die Koning
Van konings gevind -
Genade-groot
U is die Een
Wat waarheid is
U is die Een
Waarin net Lig woon