Hoe dikwels mis ons
Pappa se vrede
Als omdat ons nie
In Sy stille teenwoordigheid wil kom stilsit
Etiket: geloof+inspirasie
-
Stil-raak-saligheid
-
Dankie-sê-geskenkie
Geen niemand
Is daar ooit soos U
En ons wil net
Dankie sê -
Sing, spring en dans!
Die lofliedere
In my hart
Hulle sing en dans
Hulle is baie bly