Met liefde sag
Roep U my altyd nader
Vertel my so gereeld dat U lief is vir my
En dat ek nooit bang hoef te wees
Etiket: nooit+alleen
-
Skaduwees
-
Fietsry saam met Pappa
Al wat Ek nodig het
Is kinders wat glo
Waarlik glo
Ek kan so baie doen deur kinders wat rerig glo -
Wêreldse Seer
Soveel vrede en rustigheid
Kalmte
Omdat U alreeds
In my hart woon -
God van die onmoontlike
Ek kan die onmoontlike doen
In die harte en lewens
Van My kinders sê Abba-God
Ek kan die onmoontlike vermag -
Pad van Lewe
Lê neer jou weë
Lê neer jou hart
Liefste kind sal jy kom
En My asseblief kom vind -
Die vreugde in my
U besit my hart
U is die Een
Wat daarbinne
Woon