Geloof, Hoop, Liefde
Dit is wat ons ANKER bly
Om elke dag ‘n bietjie meer
Aan die Koning van die konings oor te gee
Etiket: koning+van+die+konings
-
Grote Heer
-
Heuningsoet
Ek verstaan sê die Here, Ek verstaan
Al jou vrese
Van die kleinste tot die grootste
Ek weet wat in jou hart woon
(meer…) -
Krag van die Kruis
Die liefde wat U vir hierdie wêreld het
Dit is so baie groot
Ek verstaan dit rerig nie ten volle nie
Ek wonder sal ek ooit?
(meer…)