Ewige God
Dit is U Naam
Mooier as die mooiste mooi
Die Ewige Ek Is
Etiket: aanbidding
-
Rustige Harte
U genade is so groot
Dankie Koning Jesus daarvoor
Alle lof en eer wil ons bly bring
Vir die Een wat in die hemel woon -
Genade-groot
U is die Een
Wat waarheid is
U is die Een
Waarin net Lig woon -
Enigste Een
U is die Enigste Een
Wat aan die mensehart
Hemelse vrede
Kan gee -
Singende Hart
My hart
Wil altyd sing
Lof en eer wil ek
Aan die Koning der konings bring -
‘n Plek van Liefde
Kom nader, asseblief
Kom nog ‘n bietjie nader
Liewe wêreld
Ek het julle nodig naby My -
Groot Vreugde
Soveel vrede en rustigheid
Het U in my hart gebring
Abba Vader hoe sê ek dankie
Ek hoop U weet dis U wie Ek bemin -
Die Koning
Ek glo in God
Ek glo in Sy elke Woord
Ek glo Sy Woord is Waar
Ek glo My God bestaan
(meer…)
