Ek wil huppel
Ek wil spring
Ek wil jubel
Juig en jil
Kom aan wêreld
Maak oop julle oë
My God is GROOT
Oor alles troon Hy as Heer
Hy is God
Hy is Groot
Loof Hom
Prys Hom, o ja!
Ons God is groot
Prys Sy lieflike Naam
U leef vir ewig
Saam met U sal ons regeer!
Ek wil huppel
Ek wil spring
My God is GROOT
Ja Amen!