Saam met Jesus
Sal jy altyd die regte rigting vind
Hy sal vir jou aandui waarnatoe en waarnatoe nie
Solank jy aanhou vra
(meer…)
Etiket: Jesus
-
Op reis
-
Dieper & Meer
Liewe kinders
Asseblief luister
Julle Koning vra
Hy wil nie hê dat EEN MENS verlore moet gaan
(meer…) -
Selfmoord-Neigings
Moet nooit opgee nie sê die Heer
Asseblief liewe kind moenie
Weet dit is Ek wat jou omring
Wat altyd baie naby aan jou is
(meer…) -
Veilig by U
In U arms voel ek altyd veilig
Ek weet dis U wie my omring
In die dag, ook in nag
Wanneer ek my kop neerlê
(meer…) -
Watter voorreg!
Liewe Koning
Ek loof en prys U Naam
Ek sê dankie
Vir liefde so baie groot!
(meer…) -
Donker nag
Ek sien jou sê die Heer
Die kleinste van jou
Hier waar jy nou sit en tik
Ek is lief vir jou
(meer…)