Blogs wat jou hart gaan seën!
Kliek op die spesifieke kategorie as jy meer blogs wil lees in daardie afdeling.
Weet julle dat Ek Nooit ooit op julle sal opgee Weet julle dat dit net nie vir My Moontlik is om dit te doen
Glorie aan ons Abba Tot in die hoogste hemele Dit is wat my hart bly sing Dit is waarop my hart vertrou
Moenie opgee Op die drome in julle hart nie Asseblief liefste kinders Julle moet vashou
Ek is besig om te werk Sê Abba Selfs al kan julle dit nie sien Al sê die wêreld nee
Loof Hom Wat waardig is Loof Hom Wat ewig is