Moenie terughou
Wanneer dit by My kom nie
Kinders Ek vra gereeld
Want Ek wil soveel meer vir julle gee
Etiket: God+van+liefde
-
Seisoene van die lewe
Weet julle sê Pappa
Glo julle dit rerig
Dat My hart goud is en bly
Maak nie saak wat gebeur -
Skitter-God
My hart is seer
Sê Abba
Oor mense wat nie wil hoor
Mense wat hul hartsdeure vir My bly toesluit
