Kom gee oor aan My
Kom gee oor aan My liefste wêreld
Lank genoeg wat julle weier
Om te doen soos wat Ek vra
Etiket: God+wêreld+weë
-
Mooi verby
-
God se hartklop
Spoor na
Die diepte in My hart
Liefste kinders spoor na
Die diepte in My hart
Kom gee oor aan My
Kom gee oor aan My liefste wêreld
Lank genoeg wat julle weier
Om te doen soos wat Ek vra
Spoor na
Die diepte in My hart
Liefste kinders spoor na
Die diepte in My hart