Anker van Hoop
Ek is die Begin Ek is die Einde En alles tussen-in Dit maak seer wanneer mense dit nie wil glo
(meer…)
Ek klop aan jou hart se deur My liefste kind En Ek hoop jy sê ja Ek hoop jy sê ja Vir al die wonderlike goed wat Ek vir jou beplan