Weet julle wie is die Een
Vir wie my hart bly sing
Loflied na loflied na loflied
Hy is die Enigste Een
Etiket: grootste+voorreg
-
Moeite werd se vra
-
Enigste Een
U is die Enigste Een
Wat aan die mensehart
Hemelse vrede
Kan gee -
Singende Hart
My hart
Wil altyd sing
Lof en eer wil ek
Aan die Koning der konings bring