Gebroke harte
Wat die wêreld vollê
Dit maak My hart seer
Ek wonder of julle dit weet
Etiket: harde+wêreld
-
Herstelde hoop
Genade-groot
Het ons kom haal
Toe ons nog vêr van Jesus was het Hy gesê
Ek soek hulle, elkeen -
Kleinste Kansie
Kom almal
Wat nie die Here ken nie
Kom asseblief ‘n klein bietjie nader
Kom hoor hoe graag Hy jou Sy kind wil noem
