Anker van Hoop
My hart is seer Sê Abba Oor mense wat nie wil hoor Mense wat hul hartsdeure vir My bly toesluit
(meer…)
Ek is die kraantjie van jou hart Sê Abba Die kraantjie Wat moet aanhou loop