Die genesingskrag van God
Is so groot
Het jy dit al gevind
Het jy dit al ondervind?
Etiket: hemelse+pappa
-
God se huis
Liefde sag
Pappa sag
Dit is wie U is Pappa
So sag -
Diep kosbare plekkie
Sal jy ja sê vir My hart
As Ek jou aanhou vra
Dit is wat Ek jou Hemelse Pappa
So graag wil weet -
Verlore kind
Kind
Ek wil hê jy moet terugkom
Ek wil hê jy moet weet
Jou hemelse Pappa Hy mis jou -
Pa wag vir jou
Soveel kere wat My hart wonder
Hoekom mense nee sê
Hoekom hulle weier om te vind
Ek verstaan dit nie aldag nie
