Anker van Hoop
Bring jou pyn, kommer en laste Na die kruis van Golgota Laat dit daar Gee als vir Hom
(meer…)
Weet julle liefste wêreld Dat daar geen groter vreugde in hierdie lewe is As om Jesus Christus Die Koning van jou lewe te noem
Hou asseblief op liefste kinders Om nie in My te glo Daar is so baie dinge Wat julle bo My kies