Eer aan ons Hemelse Pappa
Wat in die Hemel woon
Abba U maak my hart so bly
Ek wil net meer en meer van U bly hĂȘ
Etiket: hoop+geloof
-
Opstandingskrag
Vreugde-bly het ons Koning
Kom aansteek in my hart
Vure van Lof wat net wil aanhou sing
My Koning leef vir alle ewigheid!
(meer…)