Die skrefie in my hart
Wink my God bly nader
Nader Pappa-God, nader
Ek wil nog baie meer van U weet
Etiket: hoop+genade+vergifnis
-
Blinkste Mooi
-
Koning, Heer & Meer
Hoe breek dit my hart
As ek sien en ervaar
Dat daar mense is
Wat my Koning nie soos ek ken