Moenie bang wees nie
Liefste kinders
Moenie bang wees
Ek het die wêreld reeds oorwin
Etiket: Jesus+het+oorwin
-
Sleg kan draai vir goed
-
Lewenshuisie
Kom ‘n bietjie nader
Kom hoor hoe klop My hart
Rusteloos en sonder stilte
Bons hy van liefde vir jou