God is groot
Voorwaar
Dit is waarvan groot genesing in my hart
Bly getuig
Etiket: kruis+Jesus
-
Sonde-spykers
-
Gunsteling-kind
Lentebloeisel van jou hart
My liefste kind
Dit is wie Ek, jou Pappa
Vir jou wil wees -
Leuens met ‘n gehoor
Weet julle wie dit is
Wat so graag
In julle harte wil woon
Dit is Hy die Ewige Ek Is