Hoor jy die geklop
Aan jou hartsdeur?
Ons Pappa wil graag weet
Sal jy Hom asseblief innooi?
Etiket: lesse+leer
-
Pakslae
-
Geskenk van Lewe
My hart is so seer
As ek aan mense dink
Hulle sĂȘ en dink hulle het van God gehoor
Tog klop verwoesting aan hulle deur -
Lesse van Goud
U het my kom haal!
My hart is so bly
Ek wil gil
Ek wil juig
(meer…)