Weet jy dat Ek so baie graag
In jou hart wil woon
Vra Abba
Daar is niks wat Ek wil hê moet meer gebeur
Etiket: leuens+waarheid+God
-
Stertjies & Stories
-
Is daar iemand?
Glo in My liewe wêreld
Glo met jou alles in My
Julle word so bedrieg om die verkeerd te glo
Ek wens julle kon dit sien