Die wat wag op My
Nuwe krag sal hulle kry
Krag wat hulle sal deurdra
Krag wat nuwe hoop aan hulle gee
Etiket: lewe+in+die+gees
-
Hemelse brood
-
Ontdek die ware God
Ek is so bly
My hart het gevind
Ek is so bly ek kon opspoor
My grote God -
Die Ware Antwoord
Weet julle liewe wêreld
Dat Vader die antwoord is
Op al julle vrae
Op al julle probleme