Ken jy Hom wat jou
Sy vriend wil noem
Hy weet van jou
Hy ken jou naam
Etiket: lewe+oorvloed+Jesus+Christus
-
Lewe saam My
-
Ware Oorgee
Volg na My hart vir julle lewens liewe kinders
Spoor na My hart
Vergeet julle planne
Laat hulle lĂȘ
Ken jy Hom wat jou
Sy vriend wil noem
Hy weet van jou
Hy ken jou naam
Volg na My hart vir julle lewens liewe kinders
Spoor na My hart
Vergeet julle planne
Laat hulle lĂȘ