Tapisserie van liefde

Saggies, so saggies Gesels U met my hart Daddy ek is so lief daarvoor Waardeer dit baie diep Dankie liefste liefste Pappa Vir U hart so sag Dit seën my geweldig baie Om U so baie naby te hê Pappa so baie dankie daarvoor Dankie Dankie Dankie Dat U in my hart woon Daddy Dat …

Tapisserie van liefde Read More »