Die lewensliedjie in my hart
Wil een naam besing
Jesus
My Koning, my Rots, my Alles
Etiket: liegstories
-
Kristalwater
Kind kan ons asseblief oor-begin
Wil Pappa-God graag weet
Pappa se kind, My kind
Ek praat met jou die verlore een -
Altaar van Oorgawe
Met woorde sag
Kruip U tot binne in my hart
U hart is sag
U wag op my -
Vriend of voorgee?
Glorie tot die Koning
In die hoogste hemel
Dit wil my hart bly sing
Want daar is niemand soos my God en Koning nie -
In jou hande
Die balans om My te ken
In hierdie lewe
My kinders
Dit hang alles van julle af -
Gevaarlike tong
Vader Ek gee U
Die leisels van my tong
Neem beheer en laat dit gaan
Net waar U wil hê o Heer
(meer…)
