Weet julle wie regeer
Weet julle wie Koning
Van die wêreld is
Ja die Enigste Een
Etiket: maak+’n+verskil
-
Spore van geloof
-
God se aas
Die vrede wat in my hart woon
Omdat ek vir Jesus kon ja sê
Dit is so baie mooi
Gee hierdie wêreld soveel hoop -
Tyd om te droom
Asseblief kom nou
Asseblief moenie meer nee sê
Weet jy daar is ‘n plan vir jou lewe?
Weet jy dat Ek so graag wil hê jy moet ja sê -
Sleg kan draai vir goed
Moenie bang wees nie
Liefste kinders
Moenie bang wees
Ek het die wêreld reeds oorwin