Om te wag op My
Is so die mooiste ding
Ek wens meer mense wou dit glo
Ook kom probeer
Etiket: maak+tyd+God
-
Kuier by God
-
Verliefde Harte
Die wat soek
Hulle sal vind
Dit is verseker so
Dit is geen leuen
Om te wag op My
Is so die mooiste ding
Ek wens meer mense wou dit glo
Ook kom probeer
Die wat soek
Hulle sal vind
Dit is verseker so
Dit is geen leuen